Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Num-leier se neef in Marikana vermoor

2012-10-08 15:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die neef van ‘n vakbondverteenwoordiger van die National Union of Mineworkers is in ‘n hostel in Marikana, naby Rustenburg, doodgeskiet, het die vakbond gesê.

“’n Werklose neef van ‘n Num-vakbondverteenwoordiger is Saterdagaand in die verteenwoordiger se huis doodgeskiet...” het Lesiba Seshoka, ‘n woordvoerder vir die vakbond, gesê.

Seshoka sê die skieters het vermoedelik die slagoffer vir iemand anders misgis.

“Gewapende mans het skielik by die Marikana-hostel verskyn en onmiddellik op die vakbondverteenwoordiger se neef, wat op ‘n bed gesit het, begin skiet. Die neef het op die toneel gesterf.”

Volgens die woordvoerder was die vakbondverteenwoordiger ten tyde van die voorval nie tuis nie. Sy neef en ‘n vriend was daar.

Seshoka het bygevoeg dat die vriend die skietery gesien het.

Dit volg nadat ‘n takleier van die vakbond Vrydagaand in sy huis in Marikana doodgeskiet is. Seshoka het dié voorval as ‘n “sluipmoord” beskryf.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: marikana  |  moorde  |  num
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Riaan Slabbert sê... Lekker laat jy my Nou lag Va tonner Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.