Nou ondersteun ANC Jansen

2009-11-03 14:17
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die ANC in die Vrystaat het Dinsdag gesê hulle ondersteun die Universiteit van die Vrystaat (UV) se transformasieprogram.

Ace Magashule, voorsitter van die ANC in dié provinsie en ook die provinsiale premier, het gesê die party ondersteun rektor Jonathan Jansen en die ANC-jeugliga se proses ten volle.

Die transformasieproses is verlede week op ‘n vergadering gepen.

“Ons wil egter daarop aandring dat die proses inklusief vir alle belanghebbendes moet wees, want dit is baie belangrik.”

Magashule het na afloop van ‘n vergadering met Jansen gesê die ANC wil praktiese ondersteuning aan die UV se transformasieproses verleen.

Jansen het onlangs wye reaksie en kritiek ontlok nadat hy die aanklagte teen die sogenaamde Reitz-vier laat vaar het. Hy het die studente teruggenooi na die kampus om hul studies te voltooi.

Die vier seuns is aangekla oor ‘n omstrede 'ontgroeningsvideo', wat nasionaal en internasionaal opslae gemaak, veral oor ’n toneel waarin een van die beskuldigdes in kos urineer en dit dan aan kampuswerkers opdis.

- Sapa

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.