Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Noordwes steier onder korrupsie, bedrog

2012-10-23 08:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Onreëlmatighede in verband met aanstellings, verdagte transaksies met miljoene rande in openbare fondse en tjekbedrog is net 'n paar van die korrupte praktyke wat oopgevlek is in 'n spesiale ondersoek na die sake van verskeie munisipaliteite in die Noordwes.

Die Sowetan het Dinsdag berig dat 'n spesiale ondersoek oor die geldsake van 24 munisipaliteite in die Noordwes wydverspreide korrupsie in die provinsie blootgelê het.

By die Madibeng-munisipaliteit in Brits behoort 12 van die maatskappye wat gereeld met die stadsraad sake doen, aan munisipale amptenare, het die Sowetan berig.

Die ondersoek toon dat amptenare tussen Januarie 2005 en November 2009 sowat R4,9 miljoen uit dié bedrywighede verdien het.

By die Taung-munisipaliteit het die ondersoek getoon dat 135 munisipale werknemers onverklaarde finansiële belange in maatskappye buite die munisipaliteit het.

Dieselfde probleem herhaal hom by die Moses Kotane-munisipaliteit, waar 115 werknemers onverklaarde finansiële belange het.

In die Taung-munisipaliteit het minstens vier werknemers direkte voordeel getrek uit kontrakte wat dié maatskappye met die munisipaliteit gesluit het.

In die Moses Kotane-munisipaliteit is 17 werknemers van die stadsraad direkteure van maatskappye wat met die munisipaliteit sake doen.

Intussen het die Rustenburg-munisipaliteit sowat R24,3 miljoen aan belastinginkomste verloor omdat altesaam 19 144 eiendomme nie op dié munisipaliteit se bateregister verskyn nie.

Die Ramotshere-munisipaliteit word ook ondersoek oor tjekbedrog van R428 246.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: noordwes  |  korrupsie  |  wanbesteding  |  bedrog
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan D du Toit sê... Daniel Maartens - Indien jy slim was sou jy sien dat dit "Marie" was wat skryf en nie haar man "Andre nie" Hul FB blad word gedeel! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.