Noordwes-munisipaliteit beroof

2010-06-02 09:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Rustenburg se plaaslike munisipaliteit is van omtrent R100 000 beroof, het die Noordwes-polisie gesê.

Volgens kol. Lesego Metsi het vyf gewapende mans Woensdag kortt ná die munisipaliteitskantore oopgemaak het ‘n kassier by die betaalpunt beroof.

Hulle het die kassier gedwing om die kluis oop te maak en het weggekom met geld en tjeks van altesaam R100 000.

Die mans het blykbaar weggejaar in ‘n Mercedes Benz met ‘n Gauteng nommerplaat.

Omtrent 15km van die tolhek buite Rustenburg het die polisie die rowers se spoor verloor.

“Ons weet nie watter rigting hulle ingeslaan het ná die tolhek nie,” het Metsi gesê.

“‘n Helikopter is ingespan om die Mercedes te help opspoor, maar ons kon hulle nie kry nie.”

–    Sapa

Volg Nuus24 op Twitter
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: rooftogte  |  misdaad  |  munisipaliteite

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.