Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Noord-Kaap: Onnies steeds geïntimideer

2012-10-05 18:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Onderwysers wat na 41 skole in die Noord-Kaap teruggekeer het wat weens diensleweringsbetogings gesluit was, word steeds geïntimideer, het die Nasionale Professionele Onderwysersorganisasie (Naptosa) Vrydag gesê.

Naptosa het sy kommer uitgespreek oor die intimidasie wat na bewering steeds by van dié skole plaasvind.

"Wat Naptosa bekommerd maak is die situasie waar skole steeds nie oop is nie, hoewel dit net 'n paar skole is; [en] die feit dat die lede van sommige vakbonde verhoed dat die skole heropen en Naptosa-onderwysers intimideer wat wil klas gee," het Louwrens Strydom, uitvoerende hoof van Naptosa in die Noord-Kaap, gesê.

Kinders in die provinsie het sedert Junie nie skoolgegaan nie weens diensleweringsbetogings in Olifantshoek, Kuruman en Kathu.

Leerders het teen die einde van September na klaskamers teruggekeer danksy ingryping van die openbare beskermer en ander amptenare.

"Baie van die leerders en onderwysers het geweld en intimidasie van 'n baie aggressiewe aard ondervind... as hulle nie [ondersteun word nie], is die les wat hierdie leerders sal leer dat geweld en intimidasie die manier is om probleme op te los," het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ilze Garner sê... Vir al die slimstes van die slimstes hier wens ek kortliks die korrekte feite mee te deel: Dit is ONMOONTLIK vir die DA om in enige provinsie te regeer met slegs die wit stem. Impossible! Onmogelijk! Unmöglich! Onmoontlik. It is mathematically, scientifically and humanly impossible for the DA to govern the Western Cape with only the white vote, or any province in this country for that matter. Die DA regeer nie die Wes-Kaap a.g.v die “wit” stem nie, maar a.g.v die meerderheid stemme van die ander kleuriges. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Waverley - 13:23 PM
    Road name: Scott Street
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at Athol Oaklands Road
  • Wednesday Benoni - 13:21 PM
    Road name: N12 Westbound
    DELAYS between Snake Road and the Tom Jones Street exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.