Nóg volstruis-uitdunning in Wes-Kaap

2011-05-24 20:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Nog volstruise op sewe plase in die Klein Karoo in die Wes-Kaap sal uitgedun word, nadat dié gebiede positief getoets het vir voëlgriep.

“Volstruise op dié plase sal uitgedun word deur middel van beheerde slagting in die abattoir,” het die Wes-Kaapse departement van Landbou Dinsdag gesê.

Die vel en vere sal geoes en verwerk word en die vleis sal kos vir troeteldiere word.

Dié skuif volg op ‘n onlangse uitbraak van voëlgriep in die provinsie. Die departement het verlede maand ‘n hoogs patogeniese voëlgriep in die Klein Karoo geïsoleer. Dit het gelei tot die onmiddellike staking van die uitvoer van volstruisvleis aan die Europese Unie (EU).

“Altesaam 10 000 volstruise is reeds op dié manier uitgedun tydens die huidige uitbraak. Die departement kan nie in hierdie stadium skat wat die totale getal sal wees nie, aangesien die uitbraak steeds aan die gang is,” het die departement in ‘n verklaring gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter


- SAPA

Lees meer oor: klein karoo  |  volstruise

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.