Nóg twee vas ná Pta-rooftog

2011-09-16 10:01
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Nóg twee mans is Vrydag in hegtenis geneem nadat hulle glo 'n winkel en drie polisiebeamptes in Menlynpark in Pretoria beroof het.

Dít bring die aantal mense wat in hegtenis geneem is, tot vyf, het lt.kol. Tshisikhawe Ndou gesê.

Die polisie het op drie 9 mm-pistole, waarvan die polisie beroof is, en 'n R5-geweer beslag gelê.

'n Groep mans het Donderdagmiddag 'n winkel in Atterburyweg van 'n onbekende bedrag geld beroof.

Drie polisiebeamptes het opgedaag terwyl die rooftog aan die gang was. Die rowers het toe die polisie van hul dienspistole beroof en gevlug.

Ndou het gesê nog polisiebeamptes het opgedaag en drie van die vermeende rowers oorrompel.

Die twee makkers van die vermeende rowers het toe in 'n taxi gevlug.

"Die taxi is ook gevind toe die twee in hegtenis geneem is," het Ndou gesê.

Die vyf mans staan tereg op aanklagte van sake- en gewapende roof.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: rooftogte  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.