Nóg seksklagtes teen Prinsloo

2009-09-08 09:21
Tweets Share Share line Print

Belo-Rusland - Owerhede in Belo-Rusland ondersoek aantygings van seksuele misdade teen Dirk Prinsloo, Suid-Afrika se bekendste en mees berugte beweerde seksmisdadiger.

Die koerant The Star het Dinsdag berig dat lt.kol. Mikhail Starikovich, die hoof van Interpol se nasionale buro in Belo-Rusland, gesê het dat daar menigte voorvalle wat verband hou met seksuele misdade wat waarskynlik deur Prinsloo gepleeg is, al aangemeld is.

Ván hierdie aantygings het betrekking tot seksuele dade met sy voormalige meisies in Belo-Rusland.

Prinsloo staan tereg op aanklagte van bankrowery in Belo-Rusland en sal vir “spesiale sielkundige en forensiese ondersoeke gestuur word” terwyl die saak sy gang loop.

Hy word in Suid-Afrika vervolg vir 15 klagtes van kinderpornografie en seksuele dade met minderjariges.

Hy het in 2005 vanuit Suid-Afrika gevlug en sy voormalige meisie, Cézanne Visser (advokaat Barbie), agtergelaat om alleen op die aanklagtes teen die paartjie in die hof te verskyn.

Prinsloo is in Junie vanjaar deur Interpol in dié ou Sowjet-staat in hegtenis geneem nadat sy poging om ‘n bank met 'n speelgoedgeweer te beroof, misluk het.

- Sapa   
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: dirk prinsloo  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pritt sê... Dit lyk tot jou tjommies het in 'n ry gestaan daarvoor legens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.