Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nóg 'n slag tref Oscar se familie

2013-02-24 07:50
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Oscar Pistorius se broer, Carl, sou verlede week op aanklag van strafbare manslag verhoor word, het die eNCA-nuuskanaal Sondag berig.

Die aanklag hou verband met 'n ongeluk in 2010 waarin 'n vroulike motorfietsryer gesterf het. Die ongeluk het in Vanderbijlpark plaasgevind.

Carl se verhoor sou dieselfde week as sy broer se borgtogaansoek begin, maar dié verhoor is nou verskuif tot die einde van volgende maand.

Die staat voer aan dat Carl roekeloos bestuur het toe die fietsryer raakgery is.

Kenny Oldwage, sy prokureur, het aan die nuuskanaal bevestig dat Carl teregstaan op die aanklag en gesê die atleet se broer was nie dronk ten tyde van die ongeluk nie. Oldwage het ook gesê hulle sal bewys dat die motorfietsryer teen sy voertuig gebots het.

Geen verdere inligting oor die saak is bekend gemaak nie.

Carl se atleet-broer is Vrydag borgtog van R1 miljoen in die Pretoriase landdroshof toegestaan. Beamptes het Oscar reeds Saterdag by sy oom, Arnold, se spoghuis in Waterkloof besoek.

Oscar word daarvan beskuldig dat hy sy vriendin, die model Reeva Steenkamp, op Valentynsdag in sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het.

Hy is aankla van moord met voorbedagte rade, wat hy ten sterkste betwis.

Die saak teen die Paralimpiese atleet is tot 4 Junie uitgestel.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
56 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Oor my dooie liggaam ! Jaco, SONDER om jou te na te kom, jy verkrag die MOOISTE taal met jou vermenging van twee tale. Nee man, jy kan tog seker beter doen ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.