Nóg ’n hoë mors hope op verblyf

2009-11-20 08:24
Tweets Share Share line Print

Philda ­Essop

Kaapstad. – Die adjunkminister van toerisme, Thokozile Xasa, het oor ’n tydperk van 34 dae altesaam R116 907 aan hotelverblyf bestee terwyl haar amptelike woning opgeknap is.

Sy sluit haar aan by ander ministers wat duisende rande aan hotelverblyf bestee het terwyl verbeteringe aan hul ampswonings aangebring is.

Marthinus van Schalkwyk, minister van toerisme, het gister in antwoord op ’n geskrewe vraag van Greg Krumbock, DA-LP, gesê Xasa het tussen Mei en Augustus tyd in ’n hotel en luukse gastehuise deurgebring.

Luidens die antwoord het Xasa by tye in Mei, Julie en Augustus in die Sheraton-hotel in Pretoria tuisgegaan teen ’n koste van R77 599.

Die DA het as deel van sy oorsigrol ’n blad op sy webwerf begin waarop alle “vermorste uitgawes” aangeteken en gemonitor word.

Dié syfer staan tans op R326 miljoen.

Thamsanqa Mchunu, woordvoerder van die departement van openbare werke, sal eers vandag op verdere navrae van Die Burger rondom Xasa se huis reageer.

- Die Burger


 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: regering  |  minister

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnr sê... Zum, Zum, Zum is die bielie van die Bosveld. Zum, Zum, Zum die Bosveld Bul! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

K3/K4 SAP FI Consultant

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R500000 - R650000

K2 SAP FICO Consultant

South Africa. Durban
Hire Resolve
R250000 - R350000

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.