Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nóg 'n fietsryer raakgery

2013-01-06 07:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Jong vrou is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat ‘n voertuig haar in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, raakgery het, het paramedici gesê.

Chris Botha, ‘n woordvoerder vir Netcare 911, het in ‘n mediaverklaring gesê die 22-jarige vrou het saam met ander fietsryers gery toe die ongeluk plaasgevind het.

Hy sê die voertuig het op 'n skerp draai in die fietsryer vasgery, oor haar fiets gery en teen 'n lamppaal gebots.

Die vrou is in die Netcare Bay hospitaal opgeneem.

Botha sê die bestuurder van die voertuig is deur die polisie ondervra. Sy passasier het ernstige beserings opgedoen.

Dit volg nadat Suid-Afrika se voorste bergfietsryer, Burry Stander, vroeër die week gesterf het toe hy in Shelly Beach deur 'n minibustaxi raakgery is.

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Oom Kaspaas sê... Korreksie, onbevoegdes wat ander onbevoegdes in diens neem. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 11:29 AM
    Road name: Plane Road Both Ways
    DELAYS between Kelvin Street and Pretoria Road
  • Thursday Randburg - 11:25 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.