Nóg ’n brand tref Jhb-middestad

2009-10-21 12:58
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie mense is in die hospitaal opgeneem nadat ‘n brand by ‘n gebou in die middestad van Johannesburg uitgebreek het, het nooddienspersoneel gesê.

Volgens Percy Morokane, woordvoerder, het die brand omstreeks 09:00 op die eerste vloer van die Charleston-gebou in Commissionerstraat begin.

Drie mense, ‘n man en twee vroue, is na die Charlotte Maxeke-hospitaal opgeneem vir rookinaseming. Hulle is in ‘n ernstig maar stabiele toestand.

“Na bewering het ‘n matras in die slaapkamer van die woonstel aan die brand geslaan en ‘n dik, swart rookwolk veroorsaak,” het Morokane gesê.

“Die slaapkamer is erg beskadig deur die brand.”

Die vlamme is gou geblus deur brandweerbeamptes van die Johannesburg, Malvern en Fairview brandweerstasies.

“Veiligheidsbeamptes het reeds met City Power gepraat en vasgestel dat die gebou heelwat onwettige bedrading in die gange gehad het. Dit kon moontlik die brand veroorsaak het,” het Morokane gesê.

– Sapa

Was jy op die toneel? Het jy foto's geneem? Stuur dit aan Nuus24.
 

Lees meer oor: brande

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.