Nóg mediese afval gestort

2009-12-02 18:41
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Groen Skerpioene (die omgewingsbestuurs-inspektoraat) het Woensdag nóg twee stortterreine in Welkom in die Vrystaat waar mediese afval begrawe is, gevind.

Volgens Sonnyboy Bapela, hoof van die Groen Skerpioene, is dié stortterreine op die Jonkerusplaas en die Welkom skougronde gevind.

“Dit is nou ‘n misdaadtoneel,” het hy gesê

Elke toneel is sowat 10 meter in deursneë. Die stortterrein op die skougronde is minstens twee meter diep en verdere opgrawings is gestaak as gevolg van winderige toestande.

“As gevolg van die wind het die mediese afval begin rond waai,” het Bepela gesê.

Die afval is weer begrawe totdat ‘n oplossing vir die afsetting daarvan gevind kan word.

Volgens Bapela het inligting oor die storting van joernaliste wat ‘n onderhoud gevoer het met Gavin Brasher, die eienaar van Maximus Bricks waar die eerste onwettige stortterrein gevind is,  gekom

Vroeër die week is die president van die Suider-Afrikaanse instituut vir afvalbestuur (IWMSA), Vincent Charnley,  gevra om uit sy amp te tree totdat die ondersoek na die onwettige storting van mediese afval in Welkom, afgehandel is.

- Sapa
 

Lees meer oor: mediese afval

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Deon sê... Helfte van die kaders gaan in elk geval deur die hele ding slaap - kan dan nie eers wakker bly as hulle in die parlement sit met baie meer belangrike sake op hand nie. Dink net jy moet na Zuma se "ugh...ugh" klap die lippe strooi luister vir meer as 'n uur - sal ook aan die slaap raak Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Call Centre Operations Manager

Cape Town, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Call Centre Operations Manager

Johannesburg, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Chief Safety Officer (Mining)

Mpumalanga Other
EOH Recruitment Solutions
R48000 - R55000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Enjoy 5-dr MY08
2009
R 124,994.00

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV
2007
R 155,990.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.