Nog geen klagtes teen Malema

2010-04-20 14:17
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Klagtes teen die omstrede leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), Julius Malema, is nog nie geformuleer nie, het Thandi Modise, die ANC se sekretaris-generaal, Dinsdag gesê.

Tydens ‘n perskonferensie in Johannesburg het sy gesê “die saak is onder bespreking” en dat die ANC intern daarna sal kyk.

‘n Dissiplinêre komitee sal ondersoek instel en besluit of Malema intern vervolg sal word en indien wel, watter klagtes teen hom aanhangig gemaak sal word.

Times Live het Dinsdagoggend berig dat interne bronne van die ANC van mening is dat Malema nie vervolg sal word  nie.

Dit kom nadat verteenwoordigers van die ANCYL en leiers van die ANC Maandag vergader het.

Volgens Modise hoef  interne kwessies oor dissipline binne die ANC “nie deur die publiek en media betrag te word nie”.

“Die verhouding tussen die ANC en die ANCYL is nie soos dit in die media uitgebeeld word nie,” het Modise gesê.

- Sapa
  
 

Lees meer oor: julius malema  |  anc  |  skandale

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.