Nog 5 jaar om Millennium-mikpunte te bereik

2010-09-19 14:46
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Daar is slegs vyf jaar oor voor die spertyd vir die bereiking van die Millennium-ontwikkelingsmikpunte. Bugerlike samelewingsgroepe sê Suid-Afrika het vordering gemaak met sekere mikpunte, maar ander het agterweë gebly.

Die ag Millennium-mikpunte wat deur al die lidlande van die Verenigde Nasies (VN) aanvaar is, poog om onder meer armoede, siekte en geslagsongelykheid te bekamp.

Dié lande gaan by die Verenigde Nasies vergader van 20 tot 22 September om die vordering met die mikpunte te hersien.

President Zuma sal nie die vergadering bywoon nie, omdat hy dan by die ANC se Nasionale Algemene Raad sal wees.

Oor die algemeen het die regering dienslewering uitgebrei sedert 2000, het Jay Naidoo, voorsitter van die Globale Alliansie vir Verbeterde Voeding gesê. Naidoo is 'n voormalige minister wat verantwoordelik was vir die destydse Heropbou- en Ontwikkelingsplan.

"In terme van toegang tot onderwys en gesondheidsdienste en voorsiening van water en elektrisiteit doen ons goed," het Naidoo gesê.

Maar hy meen daar is 'n fokus op toegang tot openbare dienste eerder as wat daar op die gehalte van die dienste gefokus word. "Ons het baie vordering gemaak in terme van toegang tot onderwys, maar ons skole in die landelike gebiede is steeds disfunksioneel. Dit gaan oor gehalte van onderwys, nie net toegang nie."

Nog ‘n groot kwessie wat Suid-Afrika daarvan weerhou om die Millennium-mikpunte te bereik is, volgens Elroy Paulus van die menseregte-organisasie Black Sash, die hoë werkloosheidsyfer.

- SAPA

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.