Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Niemand verhewe bo die wet – Jub Jub se oom

2012-10-16 17:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Niemand is verhewe bo die wet nie, het die oom van die veroordeelde moordenaar Molemo "Jub Jub" Maarohanye Dinsdag gesê.

"Dinge lyk nie goed vir ons nie, maar wat kan mens doen?" het Simon Tsimile buite die Protea-landdroshof gevra.

Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, is albei skuldig bevind op vier aanklagte van moord en twee van poging tot moord.

Tshabalala het die hof gevra om borgtog aan hom toe te staan hangende die vonnisoplegging. Hy het gesê: "Ek voel gebroke, omdat ek dalk nie die geleentheid gaan hê om 'n toekoms te hê en na my familie kan omsien nie."

Maarohanye het dieselfde versoek gehad, maar geen regsverteenwoordiging om ter ondersteuning van sy aansoek te argumenteer nie, omdat sy regsverteenwoordiging Dinsdag geëindig het.

Die hof het vir 'n uur verdaag, terwyl 'n regshulp-verteenwoordiger namens hom gekontak is.

Die twee mans het min emosie in die hof gewys, maar Tsimile het gesê die Maarohanye-familie het verskeie kere versoek om die families van die oorledenes te ontmoet.

"Dit is hoe ons dinge in die Afrika-kultuur doen.

"Ons wag nog om hulle te ontmoet en hulle het tot dusver geweier. Ons wil ons simpatie teenoor hulle uitspreek."

Tsimile is familie van Maarohanye se ma, wat nie een keer die twee jaar lange verhoor bygewoon het nie.

Maarohanye en Tshabalala het op 8 Maart 2010 resies gejaag in Protea-Noord toe hulle in 'n groep skoolkinders geploeg het.

Prince Mohube, Mlungisi Cwayi, Andile Mthombeni, en Phomello Masemola is dood.

Frank Mlambo en Fumani Mushwana is ernstig beseer.

Vonnisoplegging sal op 30 November plaasvind.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... Wilmar ek het ook al vleis op dooie kole probeer braai lyk my dit is die geval. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.