Net wit skuld vir Land Bank?

2009-12-15 15:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Dit blyk dat die Land Bank ’n moratorium ingestel het op die invordering van opkomende boere se agterstallige skuld, sê Solidariteit. In ’n mediaverklaring sê die vakbond wit boere “moet nou opdok”, maar dat “voorheen benadeelde boere vir eers buite die bank se teiken vir die invordering van agterstallige paaiemente val”.

Solidariteit sê die Land Bank het vroeër vandeesmaand aan hom erken dat hy as deel van sy omkeerstrategie meer fokus op die invordering van swak presterende lenings wil plaas, maar dat die Regering ’n stokkie hiervoor gesteek het.

“Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming asook die portefeuljekomitee vir landbou het egter ’n stokkie voor die Land Bank se planne gesteek en beklemtoon dat dié benadering teenstrydig is met die Regering se strategie vir toegang tot grond vir voorheen benadeeldes is,” sê
Dirk Herman van Solidariteit.
 
Besoek landbou.com vir die volledige berig.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: landbank  |  boere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.