Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Net Oscar het geskree' – verdediging

2013-02-20 15:20
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Slegs die atleet Oscar Pistorius het geskree die aand toe hy sy vriendin, Reeva Steenkamp, geskiet het, het sy regsverteenwoordiger, adv. Barry Roux, Woensdag in die Pretoriase landdroshof gesê.

Getuies kon ook nie bevestig of dit Pistorius was wat gestry het, soos wat voorheen deur hulle beweer is nie.

Roux het gesê een van die inwoners wat 'n verklaring oor die gille gegee het, woon sowat 600 m van Pistorius af. Ao. Hilton Botha, ondersoekbeampte, het dié afstand later verander en gesê dit is sowat 300 m.

Botha het gesê die presiese afstand moet nog vasgestel word.

Roux het gesê Pistorius het gewoonlik aan die regterkant van die bed geslaap, "maar weens die pyn in sy skouer het hy daardie aand aan die linkerkant geslaap".

Die verdediging het ook die staat se bewering van oorsese eiendom betwis.

"Kom ons maak dit kort, hy het nie 'n huis in Italië nie," het Roux gesê.

Pistorius het wel 'n bankrekening wat hy in 2004 in Carolina oopgemaak het, maar dié rekening word nie gebruik nie.

Die ster-atleet word daarvan beskuldig dat hy Steenkamp op Valentynsdag in sy huis vermoor het.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
104 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sagitarius sê... @ Legens. Hoe voel dit as jou aspirasies sy gat gesien het??? Ek sien, en almal hier sien ook dat jou "Rainbow Nation" 'n katostrofiese mislukking is. Met al jou slim argumente het jy die stryd lekker verloor, maar tog probeer jy nog steeds om "Pose"te hou soos 'n kat op 'n warm plaat. HEhehehehe. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.