Nassif se getuienis vol leuens

2010-07-29 18:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Regsverteenwoordigers van die dwelmhandelaar Glenn Agliotti, het Donderdag die gate in die getuienis van die staat se sesde getuie, Clinton Nassif, Brett Kebble se voormalige veiligheidskonsultant, uitgewys.

Adv. Laurence Hodes, Agliotti se regsverteenwoordiger, het uitgewys dat bewyse in Nassif se verklaring aan die Skerpioene, teenstrydig is met die getuienis wat hy Donderdag in die hof gelewer het.

Agliotti word verhoor vir Kebble se moord in 2005 en vir sameswering om Kebble en drie ander mans te vermoor.

Nassif se getuienis het Agliotti aan die Kebble-moord en die skietery van die voormalige Allan Gray-ouditeur, Stephen Mildenhall, wat in die pad gestaan het toe Kebble lenings vir sy mynmaatskappye wou kry, verbind.

Hodes het aan Nassif gesê hy het Agliotti uit sy verklaring aan die Skerpioene uitgelaat en dat dit teenstrydig is met dit wat hy in die hof gesê het.

Hy het Nassif ondervra oor "dienste", wat die versameling van intelligensie, bewaking en selfs om mense te inkrimineer.

Een van die voorvalle was waar Nassif kinderpornografie op die rekenaar van 'n Kebble-werkenemer geplaas het.

Hodes het aan Nassif gesê hy kwalifiseer nie as 'n art. 204-getuie nie, en het die aantal leuens aan hom uitgewys.

Volgens art. 204 van die Strafproseswet kan 'n getuie vrywaring van vervolging kry as hy vir die staat getuig en sy getuienes as eerlik geag word.  

Hodes se kruisondervraging van Nassif duur Vrydag voort.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: glenn agliotti  |  brett kebble  |  misdaad  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnr sê... Zum, Zum, Zum is die bielie van die Bosveld. Zum, Zum, Zum die Bosveld Bul! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.