Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nasionaliseer Amplats – Amcu

2013-01-17 13:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die regering moet Anglo American Platinum (Amplats) nasionaliseer as hy wil voortgaan met die voorgestelde afdanking van 14 000 werkers, het die vakbond Amcu Donderdag gesê.

“As Anglo voortgaan met die afdankings is dit ‘n geleentheid vir die regering om daardie myne te neem en hulle te nasionaliseer,” het Joseph Mathunjwa, president van die mynwerkersvakbond Amcu, aan verslaggewers in Johannesburg gesê.

“Kyk of nasionalisering op ‘n klein skaal kan werk. Die kwessie van afleggings is net ‘n druppel in die water.”

Amplats het vroeër in die week bekendgemaak dat hy tot 14 000 poste kan sny, vier skagte kan sluit en ‘n onvolhoubare myn kan verkoop.

Mathunjwa het sy skok uitgespreek oor dié aankondiging.

“Ons was Dinsdag geskok... Dit is onaanvaarbaar,” het hy gesê.

“Ons almal weet die land het ‘n hoë werkloosheidsyfer. As Anglo Platinum so baie poste sny is dit ‘n teken dat hy nie die belang van die land op sy hart dra nie.”

Die vakbond sal ‘n vergadering in Rustenburg hou om die pad vorentoe te bespreek.

Mathunjwa sê dit is belangrik vir die regering om in te tree om “vreedsame oplossings” te vind vir die probleme wat die mynsektor en die groter ekonomie raak.

“Ons kan nie toelaat dat hierdie buitelandse beleggers maak soos hulle wil met ons minerale hulpbronne nie,” het hy gesê.

“Dit is hoog tyd dat ons as ‘n land saamstaan en maniere vind om te verseker dat die mense van Suid-Afrika voordeel trek uit ons minerale hulpbronne.”

Hy het bygevoeg dat Amcu sowat 26 000 Amplats-werkers verteenwoordig.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: amplats  |  amcu  |  myne
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan A Kotzë sê... R80 000 borgtog wat dalk iemand wou doodmaak. R300.00 borgtog vir iemand wat klaar moord gepleeg het. Klink vir my die howe eet presies wat hulle doen! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 07:47 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS approaching Main Road
  • Friday Pretoria - 07:46 AM
    Road name: Meiring Naude Road Southbound
    DELAYS between Cussonia Avenue and Lynburn Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.