Najwa weer in hof oor bedrog

2010-03-12 06:25
Tweets Share Share line Print

Vania van der Heever, Die Burger

Kaapstad-Die veroordeelde moordenaar Najwa Petersen het Donderdag die beskuldigdebank in die Wynbergse landdroshof op ’n aanklag van bedrog met rooi lipstiffie, maar sonder ’n kopdoek betree.

Terwyl sy gewag het vir haar beurt om voor die landdros te staan, moes sy in die openbare galery met haar denim-uitrusting tussen bewaarders sit.

Petersen, wat haar man, die kunstenaar Taliep Petersen, vermoor het, staan nou tereg op aanklag van bedrog. Sy dien haar vonnis in die Worcester-gevangenis vir vroue uit.

Haar hofverskyning gister hou verband met versekeringseise ter waarde van R67 000 wat sy na bewering ná haar man se dood by die South African Ea­gles-versekeringsmaatskappy (ook bekend as Zürich SA) ingedien het. Sy het glo eise ingedien vir goedere soos selfone, digitale kameras, juweliersware, horlosies en geld wat na bewering ten tyde van die moord op haar man gesteel is. Petersen het R35 000 van die versekeringsmaatskappy ontvang.

Gedurende haar moordverhoor en vonnis het die versekeringsmaatskappy tot die slotsom gekom dat Petersen moontlik bedrog gepleeg het en ’n klag teen haar ingedien.

Charlean Olivier, vir die staat, het gesê die ondersoek is voltooi, maar die staat versoek uitstel.

Landdros Heather Paulse het die saak tot 21 April uitgestel.

- Die Burger

 

Lees meer oor: najwa petersen  |  hofsake

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Reon sê... Na ek haar storie in Huisgenoot gelees het glo ek nie daai vuilgoed verdien n verhoor nie...hy moet dood gebliksem word!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Call Centre Operations Manager

Johannesburg, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Chief Safety Officer (Mining)

Mpumalanga Other
EOH Recruitment Solutions
R48000 - R55000

Junior C# Developer

Centurion
EOH Recruitment Solutions
R200000 - R210000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Figo 1.4 TDCi Ambiente Dsl 5-dr
2012
R 133,330.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 126,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.8 5-dr
1999
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.