Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

NVG trek sake teen seksuele oortreders terug

2012-05-19 16:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het Saterdag bevestig dat hy sake sal terugtrek teen mense in die Wes-Kaap wat aangekla is onder die wet op seksuele misdrywe, het Eyewitness News berig.

Die aankondiging volg op 'n beslissing deur die Wes-Kaapse hooggeregshof verlede week om Arnold Prins vry te laat.

Prins is aangekla van seksuele aanranding in 2009 in terme van die wet.

Die hof het hom vrygelaat omdat die land se wet op seksuele misdrywe nie strawwe voorskryf vir ten minste 29 seksuele misdade wat in die grondwet beskryf word nie.

Die misdade sluit in konsensuele seksuele dade met kinders en seksuele misdrywe teen verstandelik gestremdes.

Die NVG sê hy het teen die hof se besluit geappelleer.

Hy het bygevoeg dat die uitspraak nie ander provinsies raak nie.

– Lees meer by Eyewitness News

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Riaan Redvox Roetz sê... Wie is FW.....hoekom moet ons na die gemors luister....ons almal weet hy en Zoomer is saam in die bed! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Fourways - 08:34 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching the William Nicol Drive exit
  • Wednesday Edenvale - 08:33 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Gilloolys Interchange and the Modderfontein Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Entry Clerk

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Clearing & Forwarding Sales Executive

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.