Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

NVG benodig jaarliks nóg R250 milj.

2012-04-18 07:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê hy kort 'n bykomende R250 miljoen per jaar om vakante poste te vul en sy teikens te haal.

Willie Hofmeyr, adjunkdirekteur van openbare vervolgings, sê die NVG het ambisieuse teikens gestel en indien hulle dit wil bereik, sal hulle meer mense nodig hê, het RSG berig.

Hofmeyr het die parlement se Portefeuljekomitee oor Justisie oor die NVG se strategiese plan ingelig.

Hy het 'n beroep op die komitee gedoen om namens die NVG in te gryp deur die Tesourie te oortuig dat die liggaam deur 'n krisis bedreig word.

Nomgcobo Jiba, waarnemende hoof van die NVG, het intussen gesê dit lyk of 'n versoek aan die departement van finansies vir meer geld op dowe ore geval het.

Sy sê ondanks 'n vakaturekoers van 12 %, het die NVG besef dat sy grootste struikelblok die omstrede herstrukturering deur die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Menzi Simelane, is, het die radiostasie berig.

Simelane is op spesiale verlof hangende die hersiening van die appèlhof-uitspraak wat sy aanstelling omgekeer het.

Volg Nuus24 op Twitter 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Charles Woest sê... Party ouens ry ook maar vinnig dat hulle by die huis kan kom voordat hul n ongeluk maak. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 16:31 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Modderfontein Road and Gilloolys Interchange
  • Wednesday Edenvale - 16:30 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Linksfield Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.