NVG: Media was nie verkeerd om Kotzé te identifiseer

2012-01-13 20:16
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die Nasionale Vervolgingsgesag sê mediahuise wat die verdagte in die Modimolle-saak, Johan Kotzé, se naam genoem en besonderhede oor hom gepubliseer het, het nie verkeerd opgetree nie.

 'n Woordvoerder van die NVG, Mthunzi Mhaga, sê die media se identifikasie van die man het geensins die vervolgingsproses onder verdenking geplaas nie.

 Hy sê Kotzé was 'n voortvlugtige en die media het daartoe bygedra dat hy herken en in hegtenis geneem is.

Kotzé word onder meer van moord, verkragting, sameswering tot verkragting en aanranding aangekla.

Ingevolge die Strafproseswet mag 'n verdagte wat van onsedelikheid of afdreiging aangekla word, nie geïdentifiseer word voordat hy in die hof verskyn en gepleit het nie.

Kenners meen die spesifieke omstandighede rondom Kotzé het dit aanvaarbaar gemaak om hom te identifiseer. Hulle maan egter dat die media steeds versigtig moet wees en deurgaans na hom as 'n verdagte moet verwys.

RSG

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: johan kotzé  |  nvg  |  media

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.