NUM onderhandelings op dreef

2009-07-13 10:30
Tweets Share Share line Print

Die National Union of Mineworkers (NUM) is besig met 'n peiling waarin hulle hul lede se gevoel oor 'n nuwe salarisaanbod toets.
Dit kan moontlik die stakings in die boubedryf tot 'n einde bring, het mnr. Lesiba Seshoka, woordvoerder van NUM, Maandag gesê.

"Hulle is tevrede met sommige aspekte, maar bekommerd oor ander," het Seshoka gesê.

"Daar is baie gemengde gevoelens onder ons lede en die meerderheid (van die werkers se menings) sal vandag in wees."

Die partye was geskeduleer om Dinsdag by die Kommissie van Konsiliasie, Mediasie en Arbitrasie (CCMA) bymekaar te kom vir verdere gesprekke.

Die staking, wat verlede Woensdag begin het, het grootskaalse bouprojekte dwarsdeur Suid-Afrika, insluitend 2010-stadions, gepootjie.

Die unies dring aan op 'n 13% salaris, terwyl hul werkgewers bereid is om 11.5% te gee.

- Sapa
 

Lees meer oor: num  |  stakings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnr sê... Zum, Zum, Zum is die bielie van die Bosveld. Zum, Zum, Zum die Bosveld Bul! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.