Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mynwerkers veroordeel ontplooiing van weermag

2012-09-16 07:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die woordvoerder van die stakende mynwerkers, Mmametlwe Sebei, het die ontplooiing van die weermag en polisie by Wonderkop in die Noordwes veroordeel, het die SABC berig.

Die weermag is by die informele nedersettings van Nkaneng en Marikana ontplooi om bystand aan die polisie te verleen.

Die polisie het Saterdag rubberkoeëls gebruik om te verhoed dat mynwerkers by die heuwel bymekaarkom waar 34 van hul kollegas doodgeskiet is.

Die vakbond Amcu het intussen gesê mynwerkers se regte is geskend nadat die polisie vroeg Saterdagoggend klopjagte op hul wonings in die gebied uitgevoer het, het RSG berig.

Volgens die polisie was dit noodsaaklik om kalmte in die gebied te herstel.

Joseph Mathunjwa, president van Amcu, sê die polisie moes lasbriewe hê en dat werkers se privaatheid geskend is.

Thulani Ngubane, ‘n polisiewoordvoerder, het aan AFP gesê sowat 500 polisiebeamptes het aan die klopjagte deelgeneem.

Polisiebeamptes het op ‘n groot aantal knopkerries, pangas en ander gevaarlike wapens beslag gelê.

Dit kom ook nadat die regering vroeër aangekondig het dat hy “onwettige saamtrekke” nie sal duld nie en dat stakers se wapens van hulle weggeneem sal word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lees meer oor: lonmin-slagting  |  marikana
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Beste Skim, 'rassis' is een woord wat te pas en te onpas werd, wordt en zal worden gebruikt. Daar zijn al vele vele onschuldigen over de gehele wereld door naar de filistijnen geholpen op allerlei manieren. Over het algemeen is de "anti rassist" zelf uitgegroeid tot een pure rassist van het zuiverste water. Geen enkel ras op de wereld heeft het recht op grond van 'leedmonopolie, het alleenrecht op ellende) andere rassen te domineren. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.