Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mynwerkers spreek misnoeë met Zuma uit

2012-08-30 15:25
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga (ANCYL), is toegejuig toe hy by die Aurora-myn in Grootvlei, Springs, opgedaag het.

Malema het in ‘n Mercedes-Benz Viano-minibus in ‘n wit hemp, swart broek en sy kenmerkende baret opgedaag.

Werkers by die myn het Malema vertel hoe pres. Jacob Zuma belowe het om hulle te help, maar nooit sy beloftes nagekom het nie.

“Zuma was hier... het betaalstrokies gevat en belowe om aandag aan ons probleme te gee. Daarna het hy verdwyn en toe sy kinders gebring om die myn te bestuur,” het een van die werkers gesê.

Aurora se direkteurs sluit Zuma se neef Khulubuse Zuma en oudpres. Nelson Mandela se kleinkind Zondwa Mandela in.

Werkers het ook vertel hoe die likwidateurs van Aurora se bemagtigingstelsel hul verblyf gesloop het en hulle op die straat gelos het.

Aurora se direkteure word daarvan beskuldig dat hulle die myn se bates gestroop het en nie werkers se salarisse betaal het nie. ‘n Ondersoek is van stapel gestuur.

Volg Nuus24 op Twitter 

Lees meer oor: aurora  |  julius malema  |  mynwerkers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel Maartens sê... Jan Allerman. Hierdie Kaapse Geelbek is van geen voorneme om skottelgoed te was nie. Daarvoor is daar Vaalpens rondekop huisdiere. Jou ou phogghien getjommel oor n "duimmasjien" is eweneens n cheap een. Koop vi jou vrou een by die apteek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 17:24 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
  • Tuesday Pretoria - 17:24 PM
    Road name: Visagie Street
    OVERTURNED TAXI at Princes Park Avenue - expect DELAYS leaving the CBD area
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.