Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mynwerkers ruk op teen afleggings

2013-01-24 08:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Werkers by Harmony Gold se Kusasalethu-myn beplan om Donderdag te betoog teen afleggings en uitsluiting uit die hostelle.

Die hekke by die myn is op 3 Januarie gesluit en daar is aan werkers gesê die myn is tot verdere kennisgewing gesluit. Sowat 500 mynwerkers is ook toegang tot die hostel geweier en baie het buite die hekke geslaap.

Die maatskappy het sy bedrywighede aan die einde van Desember gestaak, maar het gesê hy sal steeds die basiese salaris van werkers betaal.

Volgens die maatskappy se webwerf sal sowat 5 200 werknemers geraak word indien die myn permanent sluit.

Business Day het onlangs berig dat werkers tot 7 Maart kans gegee is om hul klagtes uit te sorteer, waarna hulle afgelê sal word.

Graham Briggs, hoof- uitvoerende beampte van die maatskappy, het in 'n ope brief gewaarsku dat rolspelers 60 dae het om die myn te red.

Luidens die brief is moord, geweld, intimidasie en die skade aan eiendom die rede vir die besluit om bedrywighede by die myn naby Carletonville te staak.

Briggs het aan die koerant gesê geen maatskappy kan in dié soort omgewing bedryf word nie.

'n Onbeskermde staking by die myn in Oktober en Desember het groot produksieverliese veroorsaak.

Volgens die koerant sal die myn na verwagting vir die Desember-kwartaal 'n bedryfsverlies van R150 miljoen ly en ’n negatiewe kontantvloei van R252 miljoen hê.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: harmony gold  |  betogings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Annette Hurter Botha sê... Hulle gaan dit in China koop. Made in China. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Pretoria - 09:24 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS can be expected approaching Fountain Circle
  • Saturday Kempton Park - 09:06 AM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.