Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mynwerker vas wat R800 000 se platinum steel

2012-12-30 14:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Sewe-en-dertigjarige mynwerker by Lonmin se Marikana-myn is in hegtenis geneem nadat hy in besit was van rou platinumpoeier ter waarde van R800 000, het die polisie in die Noordwes Sondag gesê.

Kapt. Amanda Funani sê die man is Saterdag by ‘n padblokkade in Marikana in hegtenis geneem.

“Volgens bewerings is die verdagte met rou platinumpoeier ter waarde van R800 000 in sy besit gevind. Die verdagte se motor is deur die polisie voorgekeer en toe dit deursoek word, is die waardevolle metaal gevind. Die verdagte is in hegtenis geneem.”

Sy sê die man het ontken dat die poeier platinum was, maar ‘n inspekteur by Lonmin-myne het bevestig dat dit was.

“Nadat dit bevestig is, is die verdagte in hegtenis geneem. Hy sal Maandag in die Rustenburg-landdroshof verskyn,” het sy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: marikana  |  platinum  |  diefstal
VOLGENDE OP NUUS24X

Seun (5) brand dood in kamer

54 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jonny Stier sê... Maar natuurlik sal sy die bewerings ontken. Sy is immers deur 'n ewe skelm, liegbek, onbevoegte sogenaamde "leier" by name zuma, aangestel. Hulle kan vir geld geld in die wereld een sin uiter sonder dat daar 'n liegstorie uitkom nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 07:33 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting - HEAVY EASTBOUND DELAYS from Westville
  • Tuesday Durban - 07:13 AM
    Road name: N2 Southbound
    DELAYS between the Clare Road bridge and Spaghetti Junction
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.