Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mynwerker sterf in grondverskuiwing

2012-12-03 18:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Mynwerker van AngloGold Ashanti is Maandag in die vroeë oggendure dood in 'n grondverskuiwing wat veroorsaak is deur 'n aardskudding by die maatskappy se TauTona-myn in Carletonville.

Die departement van minerale hulpbronne is in kennis gestel en 'n inspeksie sal Dinsdagoggend plaasvind, het Chris Nthite, 'n woordvoerder vir die maatskappy, in 'n verklaring gesê.

Werksaamhede by die myn is om veiligheidsredes tydelik opgeskort.

"AngloGold Ashanti wil sy medelye betuig met die familie, vriende en kollegas van die oorledenes," het Nthite gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: mynwerkers  |  mynongelukke  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Plaatjies sê... Niemand ken die regte Oscar nie? Raak mense simpel? Wie is die regte skrywer? Niemand ken hom of haar nie en mense is altyd uit vir sensasie. Wys my een mens wat volmaak is. Wie raak soms nie kwaad, hartseer, opgewonde,twyfel nie soms ni,lag of huil nie soms nie en dan verwag hulle Oscar moet nie een van d menslike emosies toon nie. Die verskil tussen hom en ander is hy het nie privaatheid terwyl ons dit kan doen agter geslote deure en ook in die publiek maar omdat ons nie in die openbare lewe is is dit ok vir ons maar nie vir hom nie . Gun hom ook sy privaatheid soos ons dit ook verwag dat mense ons dit gun Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Braamfontein - 18:58 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the cariageway approaching the Crown Interchange
  • Friday Witpoortjie - 17:57 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Corlett Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.