Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mynwerker kritiek ná geweld by Amplats

2013-02-19 09:09
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Mynwerker is in 'n kritieke toestand ná arbeidsonrus by die Anglo American Platinum-myn in Rustenburg in die Noordwes, het die polisie Dinsdag gesê.

"Op die oomblik is daar een persoon wat kritiek beseer is," het brig. Thulani Ngubane gesê.

Ngubane het berigte ontken dat 'n mynwerker gesterf het in Maandag se geveg tussen sekuriteitswagte en werkers. Verskeie mense is in die gevegte beseer.

"Die persoon is met 'n stomp voorwerp geslaan."

Ngubane het gesê 13 mense by die Siphumelele-skag is beseer.

"Sommige van die mense is met pangas en skerp voorwerpe gekap, terwyl sekuriteitswagte met rubberkoeëls losgebrand het op die ander.

"'n Groep van sowat 1 000 mense het vier mense by die vakbondkantore aangeval. Sekuriteitswagte by die myn het ingegryp en rubberkoeëls op die oproerige mense geskiet. Altesaam 13 mynwerkers, waaronder vier sekuriteitswagte, is beseer."

Gaddafhi Mdoda, leier van die werkers, het gesê werkers van alle skagte het nie Dinsdag by die werk opgedaag nie. Die werkers sal by die Bleskop-stadion vergader.

"Ons wil wegdoen met Anglo-bestuur. Inligting sal by die vergadering bekend gemaak word."

Amplats het verlede jaar 12 000 stakende werkers in Rustenburg in die pad gesteek, maar die werkers is later weer aangestel.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: amplats  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adre Claassens sê... Praat van die ...SKIM... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Rosebank - 06:47 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Glenhove Road - expect delays to / from Rosebank
  • Thursday Ruimsig - 06:47 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.