Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Myn-krisis kring verder uit

2012-09-12 09:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die krisis in die mynbedryf kring verder uit nadat 15 000 mynwerkers by Anglo Platinum op Rustenburg in die Noordwes ook begin staak het.

RSG berig die werkers van Angloplats het alle ingange na die myn se ses skagte versper. Hulle eis 'n basiese maandelikse salaris van R10 000 en nog ander byvoordele.

Willie Mataboge, ‘n woordvoerder vir die mynwerkersvakbond Num, het bevestig dat dit in dié stadium 'n onbeskermde staking is.

Werkers by die Lonmin-platinummyn op Marikana naby Rustenburg staak reeds langer as 'n maand, terwyl werkers by Goldfields se KDC-Wes-myn verlede Sondag opgehou werk het, het die radiostasie berig.

Goldfields het vroeër 'n hofbevel gekry om mynwerkers te dwing om terug te keer werk toe.

Sapa het vroeër berig Julius Malema het ‘n beroep op alle mynwerkers gedoen om aan ‘n landswye staking deel te neem.

Die geskorste leier van die ANC se jeugliga (ANCYL) het gesê ‘n landswye staking moet by alle myne gehou word totdat Num se leierskap bedank.

“Daar moet ‘n landswye staking by die myne wees totdat Frans Baleni [sekretaris-generaal van die vakbond] en die Num-leierskap met onmiddellike effek uitgetree het,” het Malema aan ‘n stampvol stadion by ‘n goudmyn van Gold Fields KDC naby Carletonville gesê. Altesaam 15 000 werkers van dié myn neem deel aan ‘n staking.

Eyewitness News het vroeër genoem dat tientalle mynwerkers wat nie staak nie, onlangs by ‘n veilige plek bymekaar gekom het nadat hulle deur stakende werkers gedreig is.

Werkers van Lonmin sê hulle vrees vir hul lewens, ten spyte van die behoefte om aan hul gesinne te voorsien.

Luidens die berig is talle voorvalle van intimidasie by verskeie skagte by die Noordwes se myndistrik aangemeld.

Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... GIELLE LY MY AS IEMAND JOU HET AS VRIEND DAN HET HY GEEN VYANDE NODIG. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.