Muti-moordenaar sit lewenslank

2011-11-28 20:01
Tweets Share Share line Print

Pretoria– Familielede van die vermoorde skoolmeisie Masego Kgomo het gejuig toe die muti-moordenaaar Brian Mangwale Maandag deur die Hooggeregshof in Pretoria tot lewenslange tronkstraf gevonnis is.

Mangwale het geen emosie getoon nie en het liggies geglimlag na sy vonnisoplegging.

Regter Billy Mothle het Mangwale tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord in Desember 2009 op die 10-jarige skoolmeisie en ‘n verdere ses jaar tronkstraf opgelê omdat hy haar ontvoer het.

Daar was bewyse dat Kgomo steeds gelewe het toe haar baarmoeder en bors uitgesny was. Dit is later aan ‘n tradisionele geneesheer vir R4 800 verkoop.

Volgens Mothle het Mangwale gedurende sy verhoor geen berou getoon nie ten spyte daarvan dat hy ‘n hele paar erkennings oor die moord gemaak het. Hy het nooit aan die hof gesê wie sy medepligtiges was nie en het self deelgeneem aan die soektog na Kgomo al het hy geweet waar sy was.

Die regter het gesê die verkoop van liggaamsdele vir die gebruik van muti om persoonlike, finansiële of huweliksprobleme op te los is nog nooit effektief bewys nie.
 
Kgomo het op Nuwejaarsaand in 2009 spoorloos verdwyn nadat sy laas in Mangwale se geselskap gesien is.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: soshanguve  |  verkragtings  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.