Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Museum 'herhaaldelik' gewaarsku oor sekuriteit

2012-11-12 18:01
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die Pretoria-kunsmuseum is Maandag voorlopig gesluit ná gewapende rowers met skilderye ter waarde van R17,5 miljoen vort is.

Pieter de Necker, woordvoerder vir die burgemeester, het gesê die museum sal op 20 November heropen.

"Die kunsmuseum het voorkomende maatreëls ingestel deur ander waardevolle stukke te verwyder tot die polisie se ondersoek voltooi is," het hy gesê.

"Die stad sal veiligheidsmaatreëls by die museum verskerp."

De Necker het gesê vyf kunswerke is Sondag uit die museum se permanente versameling gesteel.

"Drie mans, wat voorgegee het dat hulle kunsstudente en 'n lektor was, het gevra om spesifieke skilderye te besigtig. Ná die skilderye aan hulle gewys is, het hulle die museum-beampte met 'n geweer gedreig en vasgebind, en hulle is vort met ses skilderye," het hy gesê.

"Hulle het een skildery [deur] Irma Stern agtergelaat. Dit was waarskynlik te groot om in hulle motor te pas."

Skilderye deur Maggie Laubser, Hugo Naude, JH Pierneef, Gerard Sekoto en Irma Stern is gesteel.

De Necker het gesê ander museums moet ook uit dié rooftog leer.

"Dis jammer dat die geslotekring-kameras nie hierdie naweek gewerk het nie. 'n Fout is Donderdag gerapporteer en is vandag herstel," het hy gesê.

"Sekuriteit by museums moet verbeter word," het hy gesê.

Die DA het intussen gesê hy het die metroraad herhaaldelik gewaarsku oor die gebrek aan voldoende veiligheidsmaatreëls by die museum.

"Ek het die Tshwane-metro lank al oor sy gebrek aan toewyding aan hierdie instelling gewaarsku," het Johan Welmans, 'n woordvoerder vir die party, gesê.

"Die indruk wat ek gekry het, is dat die Pretoria-kunsmuseum eenvoudig nie 'n prioriteit is vir die ANC-beheerde Tshwane-metro nie," het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: pretoria  |  tshwane  |  da  |  kuns  |  misdaad  |  rooftogte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joexxi sê... Nie almal nie. Ek het DSTV en het in 12 jaar nie SABCee gekyk nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.