Munisipale staking kos land miljoene

2009-07-28 12:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die staking van die munisipale werkers kos die land minstens R15 miljoen per dag.

“Dit is baie moeilik om die koste te bereken. Ek kan nie die skade van al die winkeleienaars  bereken nie, maar die koste in werkers se salarisse beloop sowat R15 miljoen,” het Mike Schussler, ‘n ekonoom, gesê.

Schussler het gesê hoe langer die staking voortgaan, hoe meer styg die koste.

“Teen die tweede week is dit ‘n groot probleem. Mense moet dan self opdok om hul vullis te verwyder.”

“As al dié faktore in ag geneem word, is R15 miljoen ‘n bietjie simplistes, maar dit is die beste wat ons nou kan doen,” het hy gesê.

Die getalle van die aantal werkers wat by die werk opdaag verskil ook.

Die vakbonde sê sowat 150 000 mense uit ‘n werkersmag van 190 000 het nie by die werk opgedaag nie, maar die Suid-Afrikaanse Vereniging van Plaaslike Owerhede (Salga) het gesê net 40% van die werkers neem deel aan dié stakingsaksie.   

‘n Staking deur die South African Municipal Workers' Union en die Independent Municipal and Allied Trade Union het Maandag begin.

Duisende werkers het die strate ingevaar en vullisdromme uitgegooi en smouse geteister.

Die vakbonde eis ‘n salarisverhoging van 15%. Salga bied 13% aan.
 
SAPA

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.