Munisipale bestuurder bedank, kry steeds salaris

2011-06-02 14:13
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die munisipale bestuurder van die Nama-Khoi-munisipaliteit op Springbok het bedank, maar sal drie maande se salaris en 21 verlofkrediete ontvang, het 'n woordvoerder Donderdag gesê.

Madeleinne Brandt het Woensdag haar bedanking ingedien, het Isaac Cloete, woordvoerder van die Nama-Khoi-munisipaliteit, Donderdag in 'n verklaring gesê.

"Sy was Dinsdag nog betrokke by die inswering van die nuwe raad en die verkiesing van die nuwe speaker en burgemeester," het Cloete gesê.

Die DA en Cope het 'n koalisie gevorm en beheer nou die Nama-Khoi-munisipaliteit.

Brandt het ná die uitslae van die verkiesing bekend gemaak is, reeds aangedui dat sy nie verder gaan deel wees van die munisipaliteit nie.

Sy het Woensdag samesprekings gehou met die nuwe speaker, Joshua Losper (Cope) en die nuwe burgemeester, William Cloete (DA).

Brandt het gesê niemand het haar tot dié stap gedwing nie en dat sy ook nie 'n goue handdruk verlang nie.

“Ek het uit persoonlike oorwegings besluit om te bedank en die speaker en burgemeester het dit so aanvaar. Losper en Cloete het uit hul eie besluit dat ek 3 maande se salaris plus verlofkrediete van 21 dae gaan ontvang.”

Onderhoude by die munisipaliteit is intussen tot verdere kennisgewing gestaak.

Die raad sal Dinsdag vergader om 'n waarnemende munisipale bestuurder aan te stel.

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: politiek  |  cope  |  da

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.