'Mulder probeer geskiedenis herskryf' – Mantashe

2012-02-21 12:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die regerende party, sê Pieter Mulder, leier van die VF+, probeer om Suid-Afrika se geskiedenis te herskryf.

Mantashe het in Johannesburg gepraat met die bekendstelling van die ANC se Eeufeesboek.

Mulder het vroeër in 'n parlementêre debat gesê swart mense het geen historiese aanspraak op 40% van die land se grondgebied nie, aangesien dele van die huidige Oos- en Wes-Kaap onbewoond was toe die blankes opgedaag het, het RSG berig.

Mulder het verlede week in die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede gesê daar is sterk bewyse dat “Bantoe-sprekendes” nie oorspronklik van die Wes- en Noordwes-Kaap kom nie – ’n gebied wat 40% van die land se oppervlak beslaan, het Rapport onlangs berig.

Mulder het intussen gesê hy gaan nie as adjunkminister van landbou, bosbou en visserye bedank nie, al het Zuma verlede week in die parlement die vloer met hom gevee.

Die Burger berig Zuma het nog nooit die afgelope drie jaar iemand só heftig in die parlement geroskam nie.

Volg Nuus24 op Twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
86 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Ha ha! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.