Mulder: Tina kan nie opdragte gee

2011-11-29 17:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Minister Tina Joemat-Pettersson kan nie opdragte aan hom gee nie, maar slegs versoeke rig, sê dr. Pieter Mulder.

Dít volg op die Sunday Times se berig dat Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, ekstra hard moet werk en vir Mulder, haar adjunk moet skerm, omdat hy na bewering lyf wegsteek.

Slegs versoeke kan deur die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye aan haar adjunk, dr. Pieter Mulder, gerig word om haar amptelik te verteenwoordig.

Skade

Joemat-Pettersson se beeld het die afgelope ruk ’n knou gekry toe bewerings aan die lig gekom het dat sy R1,6 miljoen belastingbetalersgeld aan luukse-hotelverblyf bestee het. Sy ontken die beweringe en die Openbare Beskermer ondersoek nou die saak.

Mulder het aan Landbou.com gesê dat die minister nie opdragte aan hom kan gee om haar amptelik te verteenwoordig nie, maar slegs versoeke kan rig. Mulder is ook leier van die VF Plus.

Hy het gesê van die elf versoeke wat van haar kantoor gekom het om haar te verteenwoordig, kon hy nege bywoon. Die ooreenkoms met pres. Jacob Zuma is dat hy steeds sy rol as opposisielid sal speel.

Lees die volledige artikel hier.

Landbou.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.