Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Marikana: Mthethwa stel eie advokaat aan

2012-11-08 17:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nathi Mthethwa, minister van polisie, het sy eie regsverteenwoordiger aangestel om hom by die Farlam-kommissie te verteenwoordig, het sy woordvoerder Donderdag gesê.

“Daar is kwessies wat gedurende die loop van die ondersoek na vore gekom het wat toesighoudende en beleidsimplikasies kan hê,” het Zweli Mnisi gesê.

Mthethwa het as gevolg hiervan besluit om adv. Lindi Nkosi-Thomas aan te stel om hom te verteenwoordig op dae wat hy nie die kommissie se sittings kan bywoon nie.

“Die minister, as die uitvoerende gesag van die SAPD, het ‘n wettige plig binne beide ‘n wetgewende en toesighoudende raamwerk. Dit is waarom hy deurlopende terugvoering moet kry.”

Die kommissie, wat gelei word deur die afgetrede regter Ian Farlam, is aangestel om die Marikana-voorval te ondersoek.

Altesaam 34 mynwerkers is op 16 Augustus doodgeskiet toe die polisie op hulle losgebrand het tydens gewelddadige betogings buite Lonmin se myn in Marikana.

Mnisi het gesê dat die regspan nie by die kommissie se sittings aan argumentvoering sal deelneem nie, maar net as waarnemers sal optree.

“Dit sou ideaal wees as die minister daagliks by die sittings kon wees, maar as gevolg van sy werksverpligtinge is dit onmoontlik.”

 – Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: nathi mthethwa  |  marikana
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Kon seker nie aan haar kunsinnige standaarde voldoen nie. Kry seker nou n sekere status omdat hy n "bekende" ?? kunstenaar is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 06:47 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the Rigel Avenue exit - delays from Atterbury Road
  • Tuesday Pretoria - 06:43 AM
    Road name: Sefako Makgatho Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching Moloto Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.