Motoris vas ná tref-en-trap

2012-01-06 17:02
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Bestuurder is in Pietermaritzburg in hegtenis geneem nadat hy ‘n ongeluk veroorsaak het en weggery het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Kol. Jay Naicker sê twee fietsryers is in die ongeluk beseer.

Hy sê die 21-jarige man is Donderdag in New Holmes, Pietermaritzburg, vir roekelose- en nalatige bestuur in hegtenis geneem. Die verdagte is ook in die sop aangesien hy daarin misluk het om ná die ongeluk stil te hou.

Daar word beweer dat die motoris Donderdagoggend die fietsryers op die M13 in Fields Hill naby Kloof, Pinetown, raakgery het.

Naicker sê die man het die ongeluk by die Hillcrest-polisiestasie aangemeld, maar die verdagte het die ongeluk as ‘n klein voorval beskryf.

Volgens Naicker is een van die fietsryers – ‘n 28-jarige vrou – in ‘n ernstige toestand met kopbeserings in die hospitaal. Haar metgesel – ‘n 62-jarige man – is kort ná die ongeluk ontslaan.

Die verdagte is vasgekeer nadat sy voertuig se nommerplaat op die ongelukstoneel gevind is.

“Die bestuurder se voertuig is met skade aan die voorkant, windskerm en dak op die eiendom van ‘n paneelklopper gevind,” het Naicker vertel.

Die man sal later in die Pinetown-landdroshof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  padveiligheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.