Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Motoris sluit dronk polisieman toe

2013-01-17 15:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Motoris het ‘n dronk polisiebeampte agter in sy eie vangwa in KwaZulu-Natal toegesluit, het ‘n koerant Donderdag berig.

Beeld berig Russell George van Prestbury, Pietermaritzburg, het Woensdag gesê hy het Sondag omstreeks 20:00 ’n polisievangwa heen en weer sien jaag.

“Die voertuig het in Victoriaweg afgedraai en teen die aankomende verkeer begin inry. Hy het in ’n stadium skielik stilgehou. Ek het uit my motor geklim en hom gevra wat hy doen.”

Die polisieman, wie se naam nie bekend is nie, het weggejaag. George het hom agternagesit.

Toe die polisieman weer skielik rem en stilhou, het die motoris ook stilgehou en 10111 geskakel.

“Ek kon ruik hy het gedrink. Hy wou nie uitklim nie en toe haal ek sy sleutel uit die aansitter.”

George het die polisieman uit die voertuig getrek, agterin die vangwa gesit en dit gesluit.

Volgens ’n ooggetuie, Khanyi Mnikathi, het die polisieman gesê dit is sy verjaardag en sy vriende het elkeen vir hom ’n bottel drank gebring.

“Hy het begin huil,” het die ooggetuie gesê.

Joey Jeevan, polisiewoordvoerder, het bevestig dat die polisieman in hegtenis geneem is.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: polisie  |  dronkbestuur
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Hy's skuldig bevind, gevonnis en beboet -- soos enige dronkbestuurder. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.