Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man dood ná grypdiewe hom op N1 aanval

2013-03-08 07:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man is dood nadat hy grypdiewe op die N1 agternagesit en met 'n klip op die kop geslaan is, het die polisie gesê.

Tabit Samodien het op sy selfoon gepraat toe hy op die N1 by die Gordonweg-afrit in Roodepoort, wes van Johannesburg, gery het. Die bestuurskant se venster was afgedraai, berig Eyewitness News. Toe die motor tot stilstand kom, het 'n man sy selfoon gegryp en weggehardloop.

Samodien het uit sy voertuig geklim en die verdagtes agterna gesit. Sy vrou van minder as drie maande, wat saam met hom in die motor was, het toe die polisie gebel.

Lydia Mtila-Dikolomela, polisiewoordvoerder, het gesê twee ander verdagtes het Samodien agternagesit en hom aangeval.

"Die slagoffer het halfnaak langs die pad gelê. Hy het ernstige rug en kopbeserings opgedoen en daar is klippe langs sy lyk gevind."

Die polisie ondersoek 'n saak van moord. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bokkie Botha sê... Die moes vir die afluisteraars groot vermaak gewees het... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Kempton Park - 11:45 AM
    Road name: R21
    VELD FIRE with smoke affecting visibility at the Voortrekker Road Interchange - use headlights and drive with care
  • Wednesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.