Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Motlanthe vir president' – ANCYL

2012-10-04 08:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Adj.pres. Kgalema Motlanthe is die ANCYL se keuse vir die posisie van die regerende party se leier, het die jeugliga gesê.

Khusela Sangoni-Khawe, woordvoerder vir die ANC se jeugliga, het in ‘n verklaring gesê die ANCYL sal Motlanthe by die ANC se verkiesingskongres in Mangaung in Desember vir hierdie amp benoem.

Die jeugliga het ‘n beroep gedoen op die ANC se takke om te verseker dat “bevoegde kamerade” verkies word.

Die ANCYL se kandidaat vir die regerende party se sekretarisgeneraal is Fikile Mbalula. Hy is die huidige minister van sport en was voorheen die leier van die jeugliga.

Sangoni-Khawe het bygevoeg dat Mathews Phosa, tesourier-generaal van die regerende party, of Tokyo Sexwale, minister van behuising, die adjunk-president van die party moet wees. Sexwale sal ook vir die tesourier-generaal benoem word.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Madelein Beukes sê... Ag ek wens alles wil tot 'n einde kom, ongelukkig is die swartmense al so gebreinspoel met "vat net wat hulle wil en moor al wat in die pad kom" dat ek wonder of dit ooit verander kan word. Ongelukkig word hulle nie geleer dat jy WERK nie dat dans en strike nie help nie maar slegs harde werk. In die "meantime" word al wat wit mens is vermoor en verkrag ... 'n deel van my wens hulle wil nou blerrie alles vat en klaar kry dat ons nou maar niks meer het nie almal vrek van die honger en dat die wat wel kan uitkom, uitkom en die wat nie kan nie sorg dat ons oorleef want ons sal!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.