Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Motlanthe nie betrokke by Iran-transaksie – OB

2012-09-28 18:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, het bevind dat adjunk-president Kgalema Motlanthe en sy lewensmaat nie op 'n onbehoorlike wyse betrokke was by ‘n transaksie met Iran nie.

“Motlanthe was nooit daarby betrokke om 360 Aviation te help om die Suid-Afrikaanse regering se ondersteuning te kry vir die saketransaksie waarby die Islamitiese Republiek van Iran betrokke was nie,” het Madonsela se verslag, wat Vrydag vrygestel is, gelui.

Motlanthe het die openbare beskermer gevra om ondersoek in te stel ná ‘n berig in die Sunday Times wat op 11 Maart 2012 gepubliseer was.

Die berig het beweer dat Motlanthe se lewensmaat, Gugu Mtshali, “betrokke was in die verkryging van R104 miljoen se omkoopgeld om ‘n ooreenkoms, wat sanksies sou oortree, met Iran te kry”.

Die berig sê Mtshali het in Februarie 2011 by ‘n restaurant in Bryanston, Johannesburg, met vennote van Motlanthe en verteenwoordigers van 360 Aviation ontmoet “om te gesels oor die koop van die regering se ondersteuning” aan 360 Aviation.

Die maatskappy het glo beplan om handel te dryf met vliegtuie in Iran. Gedurende die tyd was daar sanksies teen Iran wat deur die Verenigde Nasies ingestel was. ‘n Embargo op die verkoop van wapens was daarby ingesluit.

Die openbare beskermer sê Mtshali het ‘n gedeelte van daardie vergadering bygewoon en het slegs gesê: “Nee... Hei man Jo, komaan Jo...”

“Mej Mtshali se teenwoordigheid en die uitlating van die bogenoemde paar woorde staaf nie ‘n bevinding dat sy deelgeneem het aan die vergadering of die transaksie met Iran nie. Ook nie dat sy omkoopgeld verkry of ontvang het in ruil daarvoor om die regering van Suid-Afrika te beïnvloed om 360 Aviation se saketransaksie met Iran te ondersteun nie,” het die beskermer gevind.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Jou kop raas segniks - jou paranoïese gedrag raak nou vervelig. Duidelik vlieg die blou swaeltjies van begrip te hoog bokant jou kop verby... Terloops Segboggom, As jy 'n reuse swerm malende bye op 'n snikwarm somersdag met 'n takkie terg, beter jy sorg dat jy deksels fiks is... ;) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Linbro Park - 10:44 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the Marlboro Drive exit
  • Tuesday Crown - 10:40 AM
    Road name: M2 Westbound
    SLOW TRAFFIC throught the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.