Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Motlanthe: SA nog in duister oor benoeming

2012-12-10 13:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Dit is steeds nie bekend of adj.pres. Kgalema Motlanthe ‘n benoeming om die ANC te lei, aanvaar het nie.

Die voortslepende onduidelikheid kom enkele dae voor die party se verkiesingskongres in Mangaung afskop.

Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, sê dit sal by die konferensie, wat Sondag begin, bekendgemaak word.

“Almal wat kwalifiseer; hulle word deur die verkiesingskommissie genader en gevra of hulle dit aanvaar of verwerp. Hierdie gebeur tussen nou en die konferensie.”

Mthembu sê die party weet nie eers wie benoemings tot dusver aanvaar het nie.

KwaZulu-Natal, die Vrystaat, die Noord-Kaap, die Oos-Kaap, die Noordwes en Mpumalanga het pres. Jacob Zuma gekies om ‘n tweede termyn te dien.

Motlanthe geniet die steun van Gauteng, Limpopo, die Wes-Kaap en die ANC se jeugliga.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel Cronje sê... Kom nou Blou Muller, onnodig om so met Monica te praat, dis waarvoor stinkvinger op die forum is Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 09:28 AM
    Road name: William Nicol Drive Southbound
    DELAYS approaching Peter Place
  • Friday Fourways - 09:27 AM
    Road name: Cedar Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.