Motata wil weer as regter dien

2011-11-24 14:11
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Regter Nkola Motata, wat hangende 'n tugondersoek op spesiale verlof geplaas is nadat hy op aanklag van dronkbestuur skuldig bevind is, wil weer as regter optree.

Motata het vandeesweek 'n hofaansoek ingedien waarin hy die hof se toestemming versoek om weer as regter op te tree, het AfriForum in 'n verklaring gesê.

Hofstukke is die week by AfriForum, die minister van justisie en die Regterlike Dienskommissie afgelewer.

Motata beweeer in sy hofaansoek dat dit onbillik is dat hy van die reg ontneem word om as regter op te tree. Hy versoek die Noord-Gautengse hooggeregshof om 'n bevel uit te reik waarvolgens hy toegelaat word om weer as regter op te tree.

Motata het in Januarie 2007 sy Jaguar deur die muur van Richard Baird, 'n sakeman, se huis in Hurlingham, Randburg geploeg.

Hy is in 2009 in die Johannesburgse hooggeregshof skuldig bevind op aanklag van dronkbestuur en 'n boete van R20 000 of 12 maande tronkstraf opgelê.

AfriForum sal Motata se hofaansoek teenstaan.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: nkola motata  |  dronkbestuur  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.