Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Moslem-moord: Aanklag teen man laat vaar

2012-11-29 13:49
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Aanklagte teen ‘n man wat na bewering ‘n Moslem aangerand het, is in die Krugersdorp-streekhof teruggetrek.

“Ek is verlig,” het Zayne van Tonder aan verslaggewers buite die hof gesê.

Phindile Louw, woordvoerder vir die nasionale vervolgingsgesag, sê die saak teen Van Tonder (33) is teruggetrek omdat daar ‘n “tekort aan bewyse” was om hom by die voorval te betrek.

Hy is aanvanklik van aanranding aangekla en is in Augustus op borgtog van R2 000 vrygelaat.

Die saak teen sy medebeskuldigde, Roedolf Viviers, sal egter op 28 Januarie voort duur. Sy verhoor is na Johannesburg se hooggeregshof verwys.

Viviers (28) word daarvan aangekla dat hy Muhammad Fayaaz Kazi op 6 Augustus buite ‘n Chicken Licken-kitskosrestaurant in Magaliesburg doodgeslaan het.

Kazi het die mans glo gekonfronteer nadat hulle hom na bewering oor sy baard gespot en hom beledig het.

'n Geveg het toe uitgebreek, en Kazi het later aan sy beserings in die hospitaal beswyk.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Elsie Swart sê... Dewald waarvoor staan die "P"??? Ja neh jonny ek hou my stem vir myself....... die enigste goeie politikus, is die dooie politikus Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Kempton Park - 12:17 PM
    Road name: R21 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the R24 / Airport Interchange - expect delays
  • Wednesday Sunninghill - 11:59 AM
    Road name: Rivonia Road
    ACCIDENT at Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.