Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mosie teen JZ: Sisulu verduidelik besluit

2012-11-21 12:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Max Sisulu, speaker van die Nasionale Vergadering, sal na verwagting binnekort 'n verslag indien om sy besluit oor 'n voorgestelde mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma, te verduidelik, het RSG berig.

Dit volg nadat ‘n dringende hofaansoek deur opposisiepartye aangehoor is om Sisulu te dwing om ‘n debat oor die mosie te skeduleer. Hy het egter besluit om nie die mosie te bespreek nie.

Volgens berigte het Kaapstad se hooggeregshof die uitspraak voorbehou.

Die aansoek vir die dringende interdik is verlede week deur die DA se parlementêre leier, Lindiwe Mazibuko, namens 'n groep opposisiepartye ingedien.

Dié aansoek is die jongste poging deur die opposisie om ‘n mosie van wantroue teen die president in die parlement te bespreek.

Agt partye, insluitend die African Christian Democratic Party, Cope, die Vryheidsfront Plus en die IVP, ondersteun die mosie.

Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Hierdie onlusmakers het NIE deelgeneem aan 'n vakbond-geoorloofde staking nie. Dit was 'n onbeskermde (vakbondlose) staking. En dus kon hul werkgewer hulle summier op die daad afdank, soos die wet hul bemagtig. Maggie Thatcher kon die Britse mynwerkersvakbond bloedneus slaan juis omdat die myne almal deur haar Arbeidersparty voorgangers genasionaliseer was en dus was sy, as die regeringsleier van die dag, hul werkgewer. En toe hulle met hul stakings (om hoogs-betaal te word om selfs net modder uit te grawe pleks van steenkool), toe privatiseer Maggie die myne. En die privaatsektor se nuwe mynkopers het op 'n ry hul pas-aangeskafte myne as onekonomies en verliesmakend gesluit, die hele werksmag afgedank en dus het die vakbonde nie meer uniegelde van werkers ontvang nie, en hulle mag is totaal geknak. Maar Thatcher se briljante uniekrakende plan kon nie gebeur het nie as die mynbedryf nie reeds genasionaliseer was nie. En daar brand SA vas -- ons staaklustigste bedrywe is nie genasionaliseer nie en is almal reeds in private hande. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.