Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Moordenaar vry in nuwe jaar

2012-12-12 11:39
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pretoria se hooggeregshof het parool aan ‘n veroordeelde moordenaar toegestaan nadat die departement van korrektiewe dienste nie daarin kon slaag om vier maande gelede te besluit of hy vrygelaat kan word nie.

The Star berig Cornelius van Wyk sal op 1 Januarie vrygelaat word.

Die man is in 1994 drie lewenslange vonnisse opgelê nadat hy drie mense in 1991 in Makhado, Limpopo, vermoor het. Van Wyk was toe 20 jaar oud en deel van die regse Nasionale Sosialistiese Partisane.

Die departement het aanvanklik geweier om sy aansoek om parool te oorweeg. Van Wyk het egter die saak na die hof geneem, waarna die hof gelas het die departement moet die saak verder voer, ingevolge die parool-wette wat ten tyde van sy vonnisoplegging in effek was.

Die koerant berig die paroolraad het aanbeveel dat Van Wyk parool gegun moet word. Die minister van die departement van korrektiewe dienste het egter nooit die finale besluit geneem nie.

Daarna het die veroordeelde moordenaar daarop aangedring dat ‘n besluit geneem moet word.

Van Wyk se regsverteenwoordiger, Julian Knight, eis ‘n verduideliking van die minister vir waarom hy ‘n hofbevel geïgnoreer het.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Die regering is nie (en was nooit) 'n kinderoppsser of 'n lyfwag nie. Elkeen moet verantwoordelikheid aanvaar vir hul eie veiligheid. Die Rhodesiers het heel gelukkig en winsgewend geboer selfs toe 'n oorlog aan die gang was. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.