Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Moord op miljoenêr was 'ongeluk', hoor hof

2013-01-29 10:16
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Voormalige Ugandese kindersoldaat het aan die Wes-Kaapse hooggeregshof gesê dit was nie sy bedoeling om die Deense miljoenêr Preben Povlsen in 2008 te vermoor nie.

Francis Kimeze (38) en twee ander het Maandag in die hof verskyn nadat Povlsen op 14 Januarie in sy huis in Gordonsbaai vermoor is, berig Cape Times.

Povlsen is 50 keer gesteek, sy nek is gebreek en sy lyk is gedeeltelik verbrand.

Kimeze, wat homself verdedig, het aan die hof gesê Povlsen was woedend nadat hy hom (Kimeze) en 'n vriend betrap het toe hulle in sy motorhuis gerook het.

'n Geveg het volgens Kimeze ontstaan, waarna Povlsen 'n mes uit sy gordel geruk en hom in sy arm gesteek het.

"Ek het nie geweet hoe nie, maar in die struweling het ek groot geskrik. Ek weet nie hoe om te verduidelik nie, maar ek het kop verloor. Ek is geleer om nie met mense te baklei nie en my ma het altyd dieselfde aan my gesê, maar ek was bang," het hy gesê.

Kimeze het gesê hy het niemand vermoor sedert 1994, toe hy deel was van die Rwandese Patriotiese Front, nie. Hy is as kind ontvoer om as 'n kindersoldaat te werk.

Die saak duur Dinsdag voort.

– Volg Nuus24 op Twitter


- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natacha Smit sê... Ons vra ook daardie vraag comrade Sello Tladi! Wat maak die terroris so spesiaal??? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Woodmead - 06:59 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Alberton - 06:54 AM
    Road name: N12 Eastbound
    DELAYS approaching the N3 Elands Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.